Die Plek Om Te Kuier in Hartenbos
Kroeg in Hartenbos
Die Riviera Hotel beskik oor ‘n pragtige kroeg area wat uitloop na die swembad langs die Hartenbos Rivier. Ons nooi die publiek hartlik uit om by ons te kom kuier vir ‘n koppie koffie of ‘n skeemer kelkie, terwyl ons groot skerm T.V. die beste sport programme wys.
By die Riviera Hotel Hotel word kroegetes reg deur die dag bedien
Met ons baie gewilde versnapperings kan jy net die honger kol stuit of vir n bekostigbare prys aandete maak vry spring. Ons bedien Mandjies, Tramezzini’s, slaaie, burgers en vir die soet tand lekker nageregte. Kroegetes word reg deur die dag by Riviera Coastal Inn en Suite Hotel in Hartenbos bedien.
Die Driftwood Restaurant in Hartenbos bied ‘n A la Carte Spyskaart met ‘n wye reeks geregte
Kom kuier langs die swembad van die Riviera Hotel en geniet ‘n drankie of iets te ete van ons spyskaart of besoek die bekende Driftwood Restaurant met ons A la Carte Spyskaart. Ons bied n’groot verskeidenheid voorgeregte, hoofgeregte en nageregte aan.
So kom maak n’draai en beleef dit vir jul self!!!
0 Comments