Die Plek Om Te Kuier in Hartenbos

Die Plek Om Te Kuier in Hartenbos

Die Plek Om Te Kuier in Hartenbos Kroeg in Hartenbos Die Riviera Hotel beskik oor ‘n pragtige kroeg area wat uitloop na die swembad langs die Hartenbos Rivier. Ons nooi die publiek hartlik uit om by ons te kom kuier vir ‘n koppie koffie of ‘n skeemer...